Hierdie twee- klerige klerestuk maak verseker ‘n “statement”!
Hierdie pakkie word gemaak van koel,lig gewig materiaal wat
ideaal is vir ons warm somers dae!
Hierdie pakkie bied ook vir mamma en dogtertjies die geleentheid om
bymekaar te pas met ons wye verkseidenheid grootes beskikbaar.
Reviews
There are no reviews yet.