Ons eie bokhemde is hier!
Ons is trots , en julle??
Dra saam met ons Groen en Goud met trots!
Lig gewig materiaal maak hierdie hemp ‘n uitstekende
keuse vir die warm somer wat op ons is!
Hierdie hempde het een snit en is vir beide mans en vrouens geskik!
Hulle is grooter as die standaard so ons stel voor dat jy “downsize” as jy nie te los hemp wil dra nie.
Reviews
There are no reviews yet.