Braai Rooster Sak

R275.00R365.00

SKU: N/A Category: Tags: , , , ,

Maak jou braai ervaring nog lekkerder en nog makliker met ons nuwe PVC Braai Rooster Sakke! Dit is ideaal vir die dra en stoor van jou rooster, met ‘n baie ruim voorste sak vir ekstra pakplek. Die sak is ook maklik om skoon te maak, ‘n moet-hê vir al die braaimeesters daar buite!

Dimensions N/A
Size

Small, Medium, Large

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Braai Rooster Sak”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Mandjie