, ,

Cowboy Combo

R880.00

Slegs Beskikbaar vir 0-3maande

SKU: WLC001 Categories: , , Tags: , ,

Yeehaw! Ons het ‘n splinternuwe baba cowboy stel wat jou kleinding

se hartjie sal laat galoppeer van opwinding.

Hierdie stel sluit alles in wat jou baba nodig het om die woeste Afrika-bosveld

te verower – beesleer kruisbande, vellie skoene en ‘n platdop cowboy hoed!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Cowboy Combo”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Mandjie